Entries by JHG

POSITION AVAILABLE: Versorgingsagentskap

OPERASIONELE BESTUURDER: Die ideale kandidaat is professioneel en beskik oor sterk besigheidsetiek en empatie.
BEMARKER: Aansoekers vir hierdie pos voldoen aan die volgende vereistes:

Minstens 5 jaar bemarkingservaring in die gesondheids- en/of farmaseutiese bedryf
Uitstekende interpersoonlike vaardighede
Die vermoë om in Afrikaans en Engels te kommunikeer
Professionele voorkoms
Eie vervoer en geldige rybewys